Skip to content
KwetterBekkies_Logo_2021

Inskrywings

Inskrywings by KwetterBekkies dagsorg is tans oop vir 2022.

Volg die onderstaande stappe om jou aansoek vir ‘n inskrywing te voltooi.

Stap 1

Laai die aansoekvorm af deur op die onderstaande skakel te kliek.

Stap 2

Voltooi die aansoekvorm en maak seker dat alle inligting korrek is.

Stap 3

Stuur voltooide aansoekvorm terug asook ondersteunende dokumente via e-pos. 

info@kwetterbekkies.co.za

Stap 4

Ons sal u dan kontak met terugvoering rakende u aansoek. 