Skip to content
KwetterBekkies_Logo_2021

Daaglikse program

Die dagprogram is ontwerp om aan die geestelike, kognitiewe, emosionele en fisiese behoeftes van die kind te voldoen. 

Daar is gedurige afwisseling in die program en die peuter/kleuter leer al hoe meer deur spel.  Die eindresultaat is ‘n liggaamlike en geestelike ontwikkelde kind wat toegerus is vir die eise van die formele onderrig.

So lyk ‘n tipiese dag by KwetterBekkies dagsorg

Aankoms

Vryspel binne of buite

Ontbyt

Samesang

Bybel, temabespreking, weer en geselstyd

Toiletroetine

Peuselhappie

Skeppende kuns, bak-en-brou, eksperiment,

sensoriese aktiwiteit

Toiletroetine

Tema-aktiwiteit verf, kleispel, konstruksie, inkleur, opvoedkundige speletjies

Musiek en beweging/storietyd

Middagete

Toiletroetine

Peuselhappie

Vryspel binne of buite

Storietyd

Huis toe gaan tyd

Kwartaalikse instappies word vooraf beplan. Die kostes word per uitstappie/instappie bereken en ouers sal vooraf die nodige inligting ontvang.