Skip to content
KwetterBekkies_Logo_2021

Ons Leerplan

Ons kombineer verskeie opvoedingsbeginsels om kinders met die basiese lewensvaardighede toe te rus en hulle skoolgereed te kry.
Daarby skep ons ‘n veilige, positiewe en gelukkige omgewing waar kinders gemaklik voel en tot hul volle potensiaal kan ontwikkel om sodoende ‘n sterk selfbeeld te bou. Die omgewing is goed gestruktureerd en stimulerend sodat kinders kan ontdek, leer en speel. Dit dra daartoe by dat kinders veilig voel om hul eie belangstellings, persoonlikheid en behoeftes te ondek en uit te leef.

rbt
IMG_20210301_105606
rbt
IMG_20210304_111118
IMG_20210218_085056
rbt
IMG_20210310_092229
IMG_20210204_102143
rbt
IMG_20210319_102234