KwetterBekkies

Dagsorg & Kampus

Waar elke maatjie uitsien om die dag saam met hul juffrouens te begin en deur spel nuwe vaardighede te leer.

Welkom by
KwetterBekkies

Dagsorg & Kampus

Waar ons speel-speel en lag-lag leer

Wat ons aanbied

Hoekom kies maatjies en hul ouers KwetterBekkies?

Icon 1

Huislike omgewing

Veiligheid

KwetterBekkies bied voldag sorg

Voldag sorg

Jou kind speel en leer by KwetterBekkies

Speel en leer

KwetterBekkies bied Individuele aandag aan kinders

Individuele aandag

KwetterBekkies het goeie fasiliteite vir jou kinders

Goeie fasiliteite

Klein klasgroepe

KwetterBekkies bied Godsdienstige omgewing

Godsdienstige omgewing

Ons hoofwaardes

Met ’n passie vir kinders en hulle ontwikkeling, skep ons ’n veilige omgewing waar maatjies deur speel en pret kan leer.

Ouderdomsgroepe

KwetterBekkies Babas & Kleuters

Babas & Peuters

4 - 24 Maande

KwetterBekkiies Peuters & Kleuters

Peuters & Kleuters

2 - 5 Jaar
Graad RR

KwetterBekkies Voorskoolfase

Voorskoolfase

Graad R

Hoe om jou kind in te skryf?

Kom saam met ons op ’n wonderlike ontdekkingsreis van leer en groei!

Skakel

079 694 4448
082 897 3939

Buitemuurse
aktiwiteite

Ons maatjies kan saam met ons uitgebreide KwetterBekkies-familie en betroubare vennote verskeie buitemuurse aktiwiteite geniet wat hul vaardighede en selfvertroue verder ontwikkel.

Wat ons
ouers sê

Lees wat ons KwetterBekkies ouers alles van ons sê.

Geplaas op Google Google
Nadine van Zyl profile picture
Nadine van Zyl
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Excellent 👌🏻
Geplaas op Google Google
Maryke Roets profile picture
Maryke Roets
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Hulle beplan die oulikste aktiwiteite, kindertjies is so gelukkig.
Geplaas op Google Google
Izandri Coetzee profile picture
Izandri Coetzee
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Oulike skooltjie, en die kinders lyk gelukkig!
Geplaas op Google Google
Herman Van Rooyen profile picture
Herman Van Rooyen
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
My grandchild is loving this school and the teachers so much that she cannot wait for the next day. This school's care is on another level when it comes to creating a safe and harmonic environment where the children can learn and develop into the clever little princess Mia is at her age. Thank you so much for all the hard work and care.
Geplaas op Google Google
Liesl Nelson profile picture
Liesl Nelson
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
KwetterBekkies Uitzicht, waar dissipelskap as eg en waardevol beskou word. Waar lewenssaad met liefde gesaai word deur die kosbaarste mense. Waar ’n mens Jesus se liefde in elke omhelsing en gesprek voel vloei. Dis soveel meer as net ’n skool; dis werklik ’n veilige hawe vir ons kosbaarste seëninge. Dankie liewe Jesus, vir hierdie skool!
Geplaas op Google Google
Cheidene Clarke profile picture
Cheidene Clarke
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
BESTE SKOOLTJIE!!!!!!!
Geplaas op Google Google
Lionel Hinrichsen profile picture
Lionel Hinrichsen
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
We could not have asked for a better school than Kwetterbekkies Uitzicht. Our son can't wait to go to school in the mornings to play with his friends and spend time with his teachers. Really amazing school with great teachers.
Geplaas op Google Google
Sakkie Loubser profile picture
Sakkie Loubser
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Sedert ons kleinseun by Kwetterbekkies begin het gaan hy soggens met ń glimlag en gelukkige hart skooltjie toe. Die kinders word hier met baie liefde versorg en geleer
Geplaas op Google Google
Marina Avenant profile picture
Marina Avenant
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifieer dat die oorspronklike bron van die resensie Google is.
Hierdie is nou ‘n oulike Skool vir klein kindertjies. Daar was nog nie ‘n dag in meer as ‘n jaar se bywoning wat ons kleinseun nie wou gaan nie. Elke persoon wat daar werk is ‘n stukkie goud.

079 694 4448
082 897 3939

KwetterBekkies nuus

Bly op hoogte van alles wat by KwetterBekkies Dagsorg & Kampus gebeur. Nuus, projekte en samewerkings van ons familie en vennote.

Nuutste inligting

Ontdek waardevolle wenke, opvoedkundige inligting en die nuutste nuus ten einde jou kind se ontwikkeling verder te ondersteun.

Fotogalery

Kosbare oomblikke by KwetterBekkies dagsorge & kampus

22
21
20
19
18
17
16
15

Ons dagsorge & kampus

57 Hella Crescent, Uitzicht, Durbanville, 7550

37 Sun King Crescent, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550

80 Groenewoud street, Sonkring, Brackenfell 7560

111 Amandel Street , Amanda Glen, Durbanville, 7550

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Jana Engelbrecht Fotografie

Alle personeel foto's deur Jana Engelbrecht Fotografie

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Alle personeel foto’s deur Jana Engelbrecht &

Lindie Otto Fotografie

Jana Engelbrecht Fotografie

© 2026 Website and SEO by Web Space Design