Gekwalifiseerde juffrouens en opgeleide assistente wat n passie het vir al ons maatjies en hulle ontwikkeling.
René du Plessis Skoolhoof
Rowyda Cupido Beertjie klas
Chivonne Lewis Beertjie klas
Anrie van der Schyff Hasie klas
Beverly Jafta Hasie klas
René du Plessis Voeltjie & Bytjie klas
Zelda Coetzee Voeltjie & Bytjie klas
Buitemuurse aktiwiteite
Ons maatjies kan saam met ons uitgebreide KwetterBekkies-familie en betroubare vennote verskeie buitemuurse aktiwiteite geniet wat hul vaardighede en selfvertroue verderontwikkel.