Welkom by
KwetterBekkies Brackenfell

Waar ons speel-speel en lag-lag leer

KwetterBekkies Brackenfell juffrouens

Dagsorg tye

Halfdag

Maandag tot Vrydag

07:00 – 12:00

Voldag

Maandag tot Donderdag

Vrydag

07:00 – 17:30

07:00 – 17:00

Brackenfell klassies

KwetterBekkies Brackenfell Skapie Klas

Skapie klas

4 - 15 Maande

Eendjie klas

16 Maande - 2 Jaar

KwetterBekkies Brackenfell Koeitjies Klas

Koeitjie klas

2-3 Jaar

KwetterBekkies Brackenfell Hasies klas

Hasie klas

3-4 Jaar

KwetterBekkies Brackenfell Perdjies Klas

Perdjie klas

4-5 Jaar / Graad RR

Brackenfell Klas 1
Daycare and Preschool in Brackenfell
Brackenfell klas 3
Brackenfell klas 4
Preschool and Daycare Northern Suburbs
Brackenfell klas 6
Brackenfell klas 7
Dagsorg en Voorskool in Brackenfell
Brackenfell KLas 9

Hoe om jou kind in te skryf?

Kom saam met ons op ’n wonderlike ontdekkingsreis van leer en groei!

Skakel

079 694 4448
082 897 3939

Ontmoet ons
juffrouens

Gekwalifiseerde juffrouens en opgeleide assistente wat n passie het vir al ons maatjies en hulle ontwikkeling.

KwetterBekkies Brackenfell Danélle van Zyl Skoolhoof
Danélle van Zyl Skoolhoof
Perdjie klas
KwetterBekkies Brackenfell Sherildene Posula Skapie klas
Sherildene Posula
Skapie klas
KwetterBekkies Brackenfell Jaydene Davids Skapie klas
Jaydene Davids
Skapie klas
KwetterBekkies Brackenfell Jacky Erasmus Eendjie Klas
Jacky Erasmus
Eendjie Klas
KwetterBekkies Brackenfell Nydine Kriel Eendjie klas
Nydine Kriel
Eendjie klas
KwetterBekkies Brackenfell Sophia Daniels Hasie klas
Sophia Daniëls
Hasie Klas
KwetterBekkies Brackenfell Anika Flemming Koeitjie Klas
Anika Flemming
Koeitjie Klas
KwetterBekkies Brackenfell Roché Boonzaaier Hasie klas
Roché Boonzaaier
Hasie klas
KwetterBekkies Brackenfell Tracey-Lee Christians Koeitjie klas
Tracey-Lee Christians
Koeitjie Klas
KwetterBekkies Brackenfell Marisca Hollenbagh Perdjie klas
Marisca Hollenbagh
Perdjie klas

Buitemuurse
aktiwiteite

Ons maatjies kan saam met ons uitgebreide KwetterBekkies-familie en betroubare vennote verskeie buitemuurse aktiwiteite geniet wat hul vaardighede en selfvertroue verder ontwikkel.

KwetterBekkies Partytjies

Vier jou kind se spesiale dag by ons KwetterBekkies Sonstraal Hoogte venue.

’n Vrolike, sorgvrye partytjie vol lag, speel en kosbare herinneringe.

Ssshhhh!!

Ons maatjies rus met hulle ogies toe tussen 12:00 en 14:00

Fotogalery

Kosbare oomblikke by KwetterBekkies Brackenfell

70
71
72
73
74
75
77
22

Ons dagsorg

KwetterBekkies Brackenfell

80 Groenewoud st, Sonkring, Brackenfell 7560

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Jana Engelbrecht Fotografie

Alle personeel foto's deur Jana Engelbrecht Fotografie

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Alle personeel foto’s deur Jana Engelbrecht &

Lindie Otto Fotografie

Jana Engelbrecht Fotografie

© 2026 Website and SEO by Web Space Design & Marketing