
Waar ons speel-speel en lag-lag leer
Maandag tot Vrydag
07:00 – 12:00
Maandag tot Donderdag
Vrydag
07:00 – 17:30
07:00 – 17:00

4-15 Maande

15 Maande - 2 Jaar

2-3 Jaar

3-4 Jaar

4-5 Jaar / Graad RR





Kom saam met ons op ’n wonderlike ontdekkingsreis van leer en groei!
Gekwalifiseerde juffrouens en opgeleide assistente wat n passie het vir al ons maatjies en hulle ontwikkeling.
Ons maatjies kan saam met ons uitgebreide KwetterBekkies-familie en betroubare vennote verskeie buitemuurse aktiwiteite geniet wat hul vaardighede en selfvertroue verder ontwikkel.
Vier jou kind se spesiale dag by ons KwetterBekkies Sonstraal Hoogte venue.
’n Vrolike, sorgvrye partytjie vol lag, speel en kosbare herinneringe.
Ons maatjies rus met hulle ogies toe tussen 12:00 en 14:00
Kosbare oomblikke by KwetterBekkies Sonstraal Hoogte








37 Sun King Crescent, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550

Alle personeel foto's deur Jana Engelbrecht Fotografie
Alle personeel foto’s deur Jana Engelbrecht &
© 2026 Website and SEO by Web Space Design & Marketing