Welkom by
KwetterBekkies Partytjies

KwetterBekkies Partytjies

Wat ons aanbied

Tafels & stoele

Badkamer

Kombuis

Binne speelarea

Buite speelarea

Kostestruktuur

Huur van perseel (25 maatjies maksimum)

KwetterBekkies Partytjies

149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
Kwetterbekkies Preschool
180
181
182
183

Hip hip hoera!

Nooi jou maatjies! Bring die versierings, eet-en drinkgoed en kom vier jou partytjie by ons.

Ons partytjie venue is slegs beskikbaar by KwetterBekkies Sonstraal Hoogte.

Algemene reëls en voorwaardes

  • Venue slegs Saterdae beskikbaar gedurende die volgende tye: 10:00-12:00
  • Besprekings is slegs bevestig sodra die volle deposito/huur bedrag betaal is.
  • Ouers moet asseblief die venue in dieselfde skoon toestand los as wat hulle dit gekry het.
  • Enige iets wat beskadig word of wegraak moet deur ouers vervang word.
  • Ouers en kinders gebruik die perseel op eie risiko.
  • Alle ander vermaak (bv. gesigverf en kulkunstenaars) is vir ouers se eie onkoste en op eie risiko.
  • Indien ouers ‘n spesifieke tema partytjie wil doen, kan ons hulle met graagte verwys na die regte mense wat dan op ons perseel die nodige kom doen.
  •  Aankoms en voorbereiding is 60 minute voor die bespreekte tydgleuf. Alles moet asb. skoon en opgeruim wees 60 minute na die bespreekte tydgleuf.

Partytjie venue

KwetterBekkies Sonstraal Hoogte

37 Sun King Crescent, Sonstraal Heights, Durbanville, 7550

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Jana Engelbrecht Fotografie

Alle personeel foto's deur Jana Engelbrecht Fotografie

Waar ons speel-speel en lag-lag leer!

Skakels

Privacy Policy

Kontak informasie

Alle personeel foto’s deur Jana Engelbrecht &

Lindie Otto Fotografie

Jana Engelbrecht Fotografie

© 2026 Website and SEO by Web Space Design & Marketing