
Die oorgang na Graad 1 is een van die grootste mylpale in enige kind se lewe. Vir baie ouers bring dit opgewondenheid, trots en soms ook ’n bietjie onsekerheid. Jou kind gaan immers van ’n speelgebaseerde leeromgewing na formele onderrig...

Die oorgang na Graad 1 is een van die grootste mylpale in enige kind se lewe. Vir baie ouers bring dit opgewondenheid, trots en soms ook ’n bietjie onsekerheid. Jou kind gaan immers van ’n speelgebaseerde leeromgewing na formele onderrig...

Die behoefte het ontstaan dat ouers wat hul kinders by KwetterBekkies Dagsorg aflaai, sommer terselfdertyd ’n ordentlike wegneem koffie, cappuccino of warm sjokolade kan geniet op pad werk of terug huis toe. Ons het eers die water getoets met ’n...

Het jy al gewonder wat KwetterBekkies Dagsorg & Kampus anders maak? Hier is nog ’n rede waarom ons Kampus die perfekte keuse is vir jou Graad RR of Graad R kind. ’n Besonderse deel van ons storie is dat verskeie...

By KwetterBekkies Dagsorg & Kampus lê ons kinders se veiligheid ons na aan die hart! Daarom werk ons tans saam met een van ons ouers aan iets besonders, ’n nuwe “in en uit teken”-toep wat ons daaglikse roetine eenvoudiger en...

Elke kind se reis is uniek, vol ontdekkings, leer en wonderlike oomblikke. Hierdie gids is jou metgesel om te verstaan wat jou kind in elke fase van hulle lewe kan bereik – fisies, emosioneel, sosiaal en kognitief – en hoe...

Jou kind verdien ’n plek waar hulle in ‘n veilige omgewing kan floreer, ontdek en hul unieke talent ontwikkel. Om jou kleinding in iemand anders se sorg te laat, kan oorweldigend voel, maar met die regte wenke kan jy die...

Alle personeel foto's deur Jana Engelbrecht Fotografie
Alle personeel foto’s deur Jana Engelbrecht &
© 2026 Website and SEO by Web Space Design & Marketing