Kom saam met ons op ’n wonderlike ontdekkingsreis van leer en groei!
Skakel
079 694 4448 082 897 3939
Stuur versoek
Ontmoet ons juffrouens
Gekwalifiseerde juffrouens en opgeleide assistente wat n passie het vir al ons maatjies en hulle ontwikkeling.
Anzelle Kruger Skoolhoof
Keshia Lakay Krimpvarkie klas
Mariska Adams Krimpvarkie klas
Natasha Petersen Krimpvarkie klas
Vanessa Booysen Krimpvarkie klas
Kaylon Zass Bokkie klas
Monique Mouton Bokkie klas
Candice Olson Eekhorinkie klas
Anzelle Kruger Eekhorinkie klas
Jodene Petersen Eekhorinkie klas
Jean-Mari Heyns Kameelperdjie klas
Chahida Fisher Beertjie klas
Velencia Mitchells Beertjie klas
Buitemuurse aktiwiteite
Ons maatjies kan saam met ons uitgebreide KwetterBekkies-familie en betroubare vennote verskeie buitemuurse aktiwiteite geniet wat hul vaardighede en selfvertroue verderontwikkel.